Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
‘Hartsmens’ van Kimberley oorlede
Allen Visagie (48), ’n “hartsmens” van Kimberley, is verlede week ná ’n siekte oorlede. Hy was sedert 2016 ’n inwoner van die Sally Aucamp-tehuis vir volwassenes met liggaamlike gestremdhede, en ’n boorling van Upington.
-
Shades of Pink event hosted in Kimberley this Women’s Day
The Mediclinic Gariep in Kimberley will host the CANSA Shades of Pink Walk annually, starting this year.
-
Unsafe building closed in Kimberley CBD after fire
A property in the Kimberley Central Business District (CBD) was declared unsafe for occupation and has been closed with immediate effect by the Sol Plaatje Municipality’s Emergency Services.
-
Keep your home safe from fire while staving off the winter chill
Many households across South Africa beat the winter chills with a comforting fire. Ensuring that you adhere to fire safety practices is of vital importance.
-
Nasionale boogskiettoernooi eersdaags in Kimberley
’n Nasionale boogskiettoernooi, waaraan ongeveer 1 000 skuts deelneem, vind in September in Kimberley plaas.
-
Four killed in collision between train and bakkie
Four persons died in a collision between a train and a bakkie near Groenwater in the Postmasburg area.
-
Twyfelhoekie: Dra dit oor, terwyl geleentheid voordoen
Sy was eintlik al op pad huis toe vir die naweek toe sy omdraai, die trappe terugklim, sakke oor die skouers en ’n kosblik in die hand.
-
Moord op 11-jarige: ‘Waar was jy in daardie vermiste ure?’
ltumeleng Machabe Bendow (27) het ure lank baie stadig drie kinders met die belofte van geld agter hom in Galeshewe, Kimberley, laat aanstreep, totdat net ’n meisie van 11 jaar oud oorgebly het.
-
Potpourri: Handewerk hou sake in stand
“Dit is asof mense op diegene wat met hul hande werk, neersien,” sê sy en staar na niks in die besonder.








