Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Kimberley-man red vrou, sterf in koeëlreën
Niemand is nog in hegtenis geneem nie nadat ’n inwoner van Kimberley, Jayson Afrique (28), verlede week in sy voertuig voor die hek van die meenthuiskompleks waar hy gebly het, doodgeskiet is.
-
Officials appear in court
WO Nomthandazo Mnisi, Hawks spokesperson, said Van Niekerk had been found guilty of misappropriating funds of the union, resulting in a loss of more than R424 000 to the NCC.
-
Shades of Pink event hosted at hospital
The Mediclinic Gariep in Kimberley will host the CANSA Shades of Pink Walk annually, starting this year.
-
-
Red ’n lewe; skenk bloed
Besoek dié Noord-Kaapse takke van die nasionale bloeddiens (SANBS) om bloed te skenk.
-
Hoofartikel: ‘Koerantjie’ skop stof op met prys
NoordkaapBulletin is op Vrydag 2 Augustus as die beste gratis gemeenskapskoerant in die land aangewys.
-
Treinbotsing in Noord-Kaap eis vier; name bekend
Vier mense is dood en drie ernstig beseer toe ’n bakkie en ’n goederetrein naby Groenwater in die Postmasburg-gebied gebots het.
-
Griekwas val vas teen Leeus
Die Leeus het ses drieë gedruk om hul Curriebeker-wedstryd teen die Griekwas op Sondag 4 Augustus in die Suzuki-stadion in Kimberley met 36 – 28 te wen.
-
-
Liefde, deernis seëvier by tuiste vir “weggooikinders” met gestremdhede
By die Helen Bishop ortopediese nasorg- en rehabilitasiesentrum in Kimberley het “weggooikinders” ’n tuiste, en personeel versorg en ondersteun elkeen van die 65 inwoners met fisieke en verstandelike gestremdhede, met liefde en deernis.






