Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Kolskoot die doel met deelname aan federasie-aktiwiteite
Lede van die onlangs heropende Noord-Kaapse tak van die Sport- en Jagfederasie (SASJ) het talle medaljes tydens ’n eerste kampioenskap verwerf.
-
Sportsterre berei voor vir glansaand
Met die Olimpiese Spele wat tot ’n einde gekom het, kan Vrystaatse sportsterre nou na die volgende groot sportskouspel uitsien.
-
Vroue maak sweetpakbaadjies uit die hart
Die jaarlikse Winterhoop-projek van die Vrouelandbou-vereniging (VLV) se Kuruman-tak het behels dat sweetpakbaadjies aan Die Ark in Kuruman geskenk is.
-
Lewende water: Lê geloofswedloop só af
“Citius, Altius, Fortius” beteken “Vinniger, Hoër, Sterker” en is die motto van die Olimpiese Spele. Dié spele in Parys het ons met hoogtepunte, nuwe rekords en spanningsvolle oomblikke aangegryp. Wat ’n belewenis was dit nie.
-
Revitalising plans for greener Kathu get a boost
Groen Kathu, a non-profit organisation (NPO) that implements community upliftment projects with the purpose of revitalising the town, received funding to the sum of R325 000 from Kumba Iron Ore’s Sishen Mine as part of its Mandela Month initiatives.
-
Twyfelhoekie: Geen ander manier as om op te daag
Tieners het mos ’n manier om hulle soms anders uit te druk as ons grootmense.
-
Twee Noord-Kaapse vroue kry tronkstraf ná moord op kêrels
In twee afsonderlike hofsake is twee vroue in die Keimoes-streekhof tot tronkstraf gevonnis ná hul skuldigbevinding van die moord van hul kêrels.
-
Vrae oor verlore stukke by Prieska-museum
Iemand is glo toestemming gegee om museum- en argiefstukke uit die Prieska-museum te verwyder, en die AfriForum-tak in dié dorp eis ’n dringende vergadering met die bestuur van die Siyathemba-munisipaliteit oor die toekoms van die museum.
-
Daniëlskuil-dorpsbestuurder moet direkteur weer aanstel
Die hooggeregshof in Kimberley het die dorpsbestuurder van die Kgatolopele-munisipaliteit in Daniëlskuil in ’n bestraffende hofbevel beveel om ‘n direkteur weer in sy vorige pos aan te stel en twee maande se salaris ten volle terug te betaal.
-
Diamantveld-rugbyspan sluit Wesgrow-reeks onoorwonne af
Die o.19A-rugbyspan van die Hoërskool Diamantveld het vanjaar se Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks onoorwonne afgesluit en die beker op ’n puik seisoen gelig. Dié Noord-Kaapse skool het die algehele vierde plek behaal.








