Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Rioolfrustrasie in Wrenchville: ‘Mens kan dit nie meer vat’
Inwoners van Wrenchville moet al jare lank met die “ondraaglike stank” van riool saamleef, terwyl dit voorkom of daar geen haas van die Ga-Segonyana- plaaslike munisipaliteit is om die oorsaak daarvan op te los nie.
-
Koeistalmark: Mooigoed, Kersgoed, speelgoed onder een dak
Mooigoed, Kersgoed, speelgoed en smulgoed is van die vreugdes wat besoekers aan vanjaar se Koeistalmark kan verwag.
-
Daring run taking place to raise awareness
The annual Hollard Daredevil Run takes place on Friday, 1 November. This event was started 15 years ago to raise awareness about prostate and testicular cancer.
-
National winners in heritage competition hail from Kimberley
Four learners of the Kimberley Technical High School – Onalenna Mafora, Jorja Lee, Timothy Theys and Mathapelo Louw – are the national winners in the Heritage Education School Outreach Programme.
-
Boekefees weer aangebied in Richmond
Die 16de Boekbedonnerd-fees vind van 31 Oktober tot 2 November in Richmond in die Noord-Kaap plaas.
-
Semifinal in the bag for Griquas U21 team
The Griquas’ U21 team beat last year’s champions in the SA Rugby U21 Shield tournament by 38 – 18.
-
‘Delta Dieter’ mik vir 800 parkruns ná 600 kafgedraf is
Met sy 600ste parkrun wat hy die afgelope naweek kafgedraf het, mik die 76-jarige Dieter Meyer na die 800-kerf, en indien moontlik, selfs die 1 000-kerf.
-
Lewende water: Gebedslewe barometer van geestelike lewe
Jakobus gee ons riglyne waarvolgens ons kan leef. Hy praat heeltyd oor die doen-kant van ons geloof. Dit is opvallend watter sentrale rol gebed speel.
-
Twyfelhoekie: Swarighede toets karakter werklik
Ons sit almal onder die groot, ou appelkoosboom op die plaas. Hoogsomer. Netnou sal Ma die waatlemoen uit die dam laat haal – dit dryf daar om af te koel – en sy sal sommer die huis uitkom met ’n…
-
SAOU beswaard oor swak NK-matriekuitslae ondanks stewige begroting
’n Kenner meen ideologie eerder as gehalteonderwys word nagestreef en dis die rede vir die “klein” verbetering in die slaagsyfer.








