Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Conservation heroes of the Northern Cape celebrated
The South African National Parks recognised deserving conservationists at this year’s annual Kudu Awards ceremony.
-
VLV-lid vereer vir 65 j. lidmaatskap
Die argivaris van die VLV Kuruman-tak is onlangs vir 65 jaar se lidmaatskap aan dié vereniging vereer.
-
Nuwe Kimberleyse burgemeester, speaker ‘onwettig’ verkies op nog ’n chaotiese raadsvergadering
Opposisiepartye oorweeg regstappe ná nog ’n chaotiese spesiale raadsvergadering op Donderdag by die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley, waarop die ANC gesorg het dat Dipuo Peters en Martha Bartlett tot nuwe burgemeester en speaker verkies is.
-
Henderson was op die misdaadtoneel
John-Ross Henderson, gewese polisieman wat van moord en poging tot moord op Jayson Afrique, en sy vrou, Michayla, aangekla word, het op Donderdag 28 November in die landdroshof in Kimberley getuig dat hy kort ná die voorval op die toneel…
-
Potpourri: Te lank én te kort
Hierdie jaar is tegelykertyd te lank en te kort. Dit was weer ’n jaar vol hoogte- en laagtepunte. Goeie nuus. Slegte nuus. Uitdagings.
-
Twyfelhoekie: Verskil wat jy maak verander die hier en nou
Een van die clichés van ons tyd is hoe mense daagliks sê dat hulle ’n verskil wil maak.
-
Mnr. Vic se bloed bly Diamantveld-blou
Vir Leon Victor – bekend as mnr. Vic – hoof van die Hoërskool Diamantveld in Kimberley wat pas afgetree het, is niks so kosbaar en onvervangbaar soos ’n goeie persoonlikheidseienskap nie.
-
Hoofartikel: Dra dié vakansie ’n rooskleurige sonbril
Veerkragtig, elasties, sterk, gehard, taai, geeskragtig. Dit is die woorde, na aanleiding van die Engelse woord “resilient”, wat Suid-Afrikaners dalk die beste kan beskryf.
-
Kameeldoring: Lang reis tot hier
Die pad na die twaalfde maand se stukkie vakansie kronkel deur dale so donker soos die diepste oseaan en berge so hoog soos Everest, verby die ysige suidpool en die onbekende noordpool, na die songloed van die weste, na die…
-
Accused in dock for alleged corruption, money laundering
Rhulani Innocent Tshuketana (36), his entity, and Lusapho Donald Williams (40), an employee at the Emthanjeni Municipality, made an appearance before the Petrusville Magistrates’ Court, facing charges of corruption and money laundering.






