Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
‘Nervous, but ready’ for matric exams
Gr. 12 learners of the Tetlanyo High School in Galeshewe say they are nervous, but prepared, for the National Senior Certificate (NSC) examinations that started on Monday, 21 October, and conclude on 27 November.
-
-
-
Leersame sessie gee ’n produk in die sak
Sewe vroue, waarvan vier lid van die Kuruman-tak van die Vrouelandbouvereniging (VLV) is, het ’n leerwerkswinkel in die dorp bygewoon.
-
Potpourri: Dit begin met moed
Tydens ons gesprek oor inligting wat syfers bymekaar moet sit, maak hy melding dat hy binnekort ’n operasie ondergaan.
-
-
Veearts gevonnis vir seksuele aanranding
’n Veearts van Postmasburg, dr. Boeta van der Merwe (65), wat die Postmasburg-dierekliniek bedryf, is op Maandag 14 Oktober in die streekhof in die dorp skuldig bevind en gevonnis op vier aanklagte van seksuele aanranding van ’n tienerseun.
-
Hoofartikel: Beroepspektrum heeltemal te vaag
Die noodsaaklikheid om basiese wiskunde en wetenskap te verstaan, is vanselfsprekend. Maar in ’n wêreld waar kinders digitaal gebombardeer word met boodskappe dat hulle en die lewe wat hulle lei, nie goed genoeg is nie, is behoorlike beroepsvoorligting van vroegs…
-
Deel in naweek van trap, draf, pretaktiwiteite en help kinders in nood
Inskrywing vir deelname aan die fietsry-, veldwedloop- en pretdrafgeleenthede vir die naweek se Kelrn MTB Classic kan tot ’n uur voor wegspringtyd gedoen word, maar nou ook reeds aanlyn.
-
Upington-tiener hoor ná omgeedade
’n Tiener van Upington se mond het in verbasing oopgeval toe sy die eerste keer, sedert sy op ’n ouderdom van vier maande haar gehoor verloor het, haar ma se stem kon hoor.








