Die Verenigende Gereformeerde Kerk Upington (VGK) het die afgelope Vrydagaand heerlik met ‘n winter langarmdans in die kerksaal ontspan.
Die tema was, “Kalahari Hartklop” en die gemeente se ondersteuning het alle verwagtinge oortref.
Elke happie, elke dans en elke oomblik is terdeรซ geniet. ‘n Plaaslike langarmorkes het vir voortreflike musiek gesorg.
LEES OOK: Kalahari-gasvryheid en kampvuurstories deel van kermis
- Alle foto’s deur Nick Pretorius.














You must be logged in to post a comment.