Die eerste spanne van Diamantveld en Witteberg in 'n hewige stryd gewikkel. FOTO: Memories 4Ever Photography
Die eerste spanne van Diamantveld en Witteberg in ‘n hewige stryd gewikkel. FOTO: Memories 4Ever Photography

Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks: Strawwe wedstryde tot op die einde

Die eerste spanne van Diamantveld en Witteberg in 'n hewige stryd gewikkel. FOTO: Memories 4Ever Photography
Die eerste spanne van Diamantveld en Witteberg in ‘n hewige stryd gewikkel. FOTO: Memories 4Ever Photography

Die Hoรซrskool Diamantveld van Kimberley en die Hoรซrskool Witteberg van Bethlehem was op Saterdag 1 Augustus in diรฉ Vrystaatse dorp slaags in laaste wedstryde van vanjaar se Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks in rugby, netbal en hokkie.

Diamantveld se eerste rugbyspan het met 56 โ€“ 7 gewen, terwyl die ander rugbyspanne van die Diamantstad ook oorheers het.

Die meisieshokkiespanne van Kimberley het egter teen Witteberg in die stof gebyt, met die eerste span wat met 0 โ€“ 7 verloor het.

In seunshokkie het Diamantveld se eerste en o.16A-span onderskeidelik met 7 โ€“ 4 en 5 โ€“ 0 gewen.

Op die netbalbaan het Witteberg se eerste span ‘n sege van 35 โ€“ 33 behaal, terwyl die o.15B-, o.19C- en o.14D-span die eer van ‘n sege aan Diamantveld moes afstaan. Die o.14C-span-eindtelling was gelykop, 9 โ€“ 9.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article