Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Gehalte produkte nou om die draai te danke aan toelaag vir onderneming
Te danke aan die ondersteuning van ‘n plaaslike ondernemingsontwikkelingstoelaag kan GRH Enterprise bekostigbare, gehalte kruideniersware aan die inwoners van Loeriesfontein verskaf.
-
Nuwe koerant beloof oplewing vir Afrikaans in gedrukte media
Novus Media het aangekondig dat ‘n nuwe weeklikse Afrikaanse koerant, Die Papier, op 6 Maart 2026 bekendgestel sal word.
-
‘Kindness is Contagious’: A vibrant addition to Kimberley’s mural art
Artists Themba Dreda Malaza and Marcia Majavu completed a mural titled “Kindness is Contagious” for the Williams Humphreys Art Gallery, promoting kindness.
-
Annual Gun Run in Kimberley: Building resilience and camaraderie
The Gun Run in Kimberley featured teams manoeuvring a 23mm gun for 7.2km, fostering camaraderie. The 104 Battery team won the event.
-
Bly by en bly fiks dié vakansie: Draf of stap parkrun elke Saterdag
Neem elke Saterdag gratis aan parkrun deel en stap of draf 5km terwyl jy slegs teen jouself meeding. Dit vind plaas by meer as 200 liggings oor Suid-Afrika heen.
-
Veerpyltjies trek mooi vir uitblinkers by Pieter Fourie-toernooi
Vanjaar se Pieter Fourie-veerpyltjie-toernooi was weer ‘n hoogtepunt. Dit is ‘n 18de keer in Bloemfontein aangebied, en twee spanne van die Kathu-veerpyltjieklub het meegeding.










