Helena Barnard
-
Ysige temperature heers tans in die Noord-Kaap, met onverwagse reën wat plek-plek neersak. Dié koue gaan nog volgens voorspelling vir die hele week duur.
-
Kelly Smith en twee mans is skuldig bevind aan mensehandel en ontvoering. Maar daar is tog mense wat meer oor die verdwene Joshlin moet weet. Waarom swyg hulle?
-
Ontevrede studente in Kimberley het glo kollegekantore aan die brand gesteek in protes teen NSFAS se laat betalings. Geen beserings of inhegtenisnemings is aangemeld nie.
-
Lees NoordkaapBulletin van 5 Junie 2025, en vind meer uit van nuus en ander gebeure in die omstreke.
-
Stertvere is gepluk: Die Poubloues s’n in die eindstryd van die SA Beker-reeks, en die van een van twee presidente. Wie het die meeste stertvere verloor?
-
The Frances Baard women’s rugby team won the regional tournament in Kimberley, showcasing dedication and talent while promoting growth in women’s rugby.









