Helena Barnard
-
‘n Eerste kunsteweek ooit, waartydens ‘n unieke aasvoëlgeoglief geskep word, vind eersdaags by Van Zylsrus in die Kalahari plaas.
-
Plantstropers en -smokkelaars word gereeld in die Noord-Kaap met plante ter waarde van duisende en soms miljoene rande in hul besit vasgetrek. ‘n Kritieke tekort aan mannekrag en onderbefondsing by die Groen Skerpioene in die provinsie lei daartoe dat sulke sake, en die hantering van biologiese bewysstukke nie doeltreffend is nie.
-
Vroue wat wil en kan, kan tree vir tree saam met ‘n man fisieke werk doen, en selfs ‘n paar swaargewigte se oë laat rek. Hulle moet toegelaat word om dit te doen – net so mans wat ‘n beroep in ‘n tradisioneel vrouewêreld verkies.
-
‘n Nuwe leeunavorsingsprojek vind in die Kgalagadi-oorgrenspark plaas om akkurate inligting oor dié park se totale leeubevolking in te samel.
-
The body of an unknown man was retrieved from the Thaba Bosiu mountains in the Free State. Police are requesting assistance in identifying the man.
-
The infrastructure project at the Anderson Primary School is delayed, impacting safety of learners and payments to local workers and enterprises.
-
Tree weg uit jou wegkruiphoek en takel ‘n kwessie wat jou na aan die hart is, stukkie vir stukkie − al voel dit of jy nie eens met ‘n tang daaraan wil raak nie.









