Misdaad
-
Verslag wys patroon van marteling tydens plaasaanvalle
In ‘n verslag wat ondersoek gedoen het na plaasaanvalle in Suid-Afrika van 2019 tot 2025, is bevind dat daar ‘n herhalende patroon van marteling is.
-
Gewese polisie-offisier erken skuld op aanklagte van bedrog en geldwassery
‘n Voormalige offisier van die Suid-Afrikaanse Polisiediens in Upington het skuld erken op 80 aanklagte van bedrog en 80 aanklagte van geldwassery.
-
Smile-week by Universitas ontwrig ná diefstal van pype
Die operasies wat vandeesweek vir 18 kinders nuwe hoop sou gee, is ontwrig ná skade weens diefstal by die Universitas-hospitaal.
-
Misdaad in Noord-Kaap: Moord minder; gewelddadigheid, verkragting meer
‘n Daling in moordsake is in die Noord-Kaap aangeteken, maar die jongste misdaadstatistiek vir die provinsie toon dat ander gewelddadige kontakmisdade en veral seksuele misdrywe skerp toegeneem het.
-
Hof hoor oudskoolhoof dreig glo om mense ‘vrek te skiet’
‘n Seun van wyle Charmaine Anthony het Maandag in die hof van die gebeure in 2024 getuig waartydens sy ma dood is.
-
Ouetehuishofsaak weer uitgestel
Die saak teen Lynette Brummer en vyf ander is Vrydag 21 Augustus weer uitgestel, dié keer tot 30 September.
-
Moordverhoor: Hof sien op video hoe bloedbad by sekuriteitshek ontvou
Videogrepe wat in die hof vertoon is toon hoe die gebeure ontvou het wat daartoe gelei het dat ‘n advokaat en haar pa in ‘n moordverhoor aangekla is.
-
Man verskyn in hof ná moord op 89-jarige vrou van Bloemhof
Nuus oor die aanval en moord op ‘n 89-jarige vrou van Bloemhof is met verbystering deur dié plattelandse gemeenskap aangehoor.
-
Nog ‘n luukse gesteelde voertuig onderskep voor dit land-uit geneem is
Nog ‘n luukse voertuig, ter waarde van R2,2 miljoen en wat as gesteel aangemeld is, is gevind voor dit uit die land gesmokkel is.
-
Ouetehuis-aanrandingsaak weer uitgestel ná beskuldigde se operasie
Die opspraakwekkende hofsaak oor die beweerde mishandeling van ‘n 81-jarige vrou by ‘n ouetehuis in Welkom is Vrydag (10 Julie) in die Welkom Streekhof weer uitgestel.










