Misdaad
-
Man kry 18 jaar tronkstraf vir rooftog op plaas in Okiep wat op moord uitloop
‘n Moordenaar van Edward Coetsee (66), ‘n boer van Okiep in die Noord-Kaap, is gevonnis tot effektief 18 jaar tronkstraf.
-
Polisie neem verdagte in hegtenis ná OTM-ontploffing in Marquard
Die polisie het ‘n verdagte in hegtenis geneem ná ‘n OTM-ontploffing in Marquard einde September waarin duisende rand gesteel is.
-
Twee verdagtes in hof ná moord op plaas by Ottosdal
Die polisie in Noordwes het twee verdagtes in hegtenis geneem in verband met die moord op Hannetjie van Zyl (55) van Ottosdal.
-
Appèluitsprake plaas soeklig op ‘gruwelikheid’ van verkragting
Die hooggeregshof in Kimberley het uitspraak gelewer in twee afsonderlike appèlsake wat die erns en diepgaande gevolge van geweld en seksuele misdrywe teenoor vroue en minderjariges opnuut in die kollig plaas.
-
Plaasmoord by Ottosdal skok – VF Plus vra ingryping
Die jongste voorval van ‘n vrou (55) wat op ‘n plaas buite Ottosdal vermoor is, wys grusame realiteit van plaasaanvalle, sê VF Plus-leier.
-
Noord-Kaap polisie neem bykans 500 verdagtes in hegtenis in ‘n week
Noord-Kaap se polisie neem bykans 500 verdagtes in hegtenis tydens Operasie Shanela II, met 6 117 individue en 2 258 voertuie deursoek in een week.
-
Nog ‘n kop rol in Lichtenburg te midde van dié dorp se lig wat al flouer skyn
Voorvalle van vandalisme gaan onverpoosd in Lichtenburg voort, terwyl die Ditsobotla plaaslike munisipaliteit volgens ‘n verslag sinoniem met onbevoegdheid is.
-
Vroue in Noord-Kaap opnuut gemaan om ten alle tye van veiligheid bewus te wees
Die polisie in die Noord-Kaap het vroue in dié provinsie opnuut gemaan om ten alle tye hul eie veiligheid in gedagte te hou.
-
Vrystaat Landbou maak insette tot swaarder vonnisse vir veediefstal
Swaarder strawwe vir veediefstal en deeglike ondersoeke na moontlik sindikate, is van die sake waarvoor Vrystaat Landbou hom beywer as dit kom by dié misdaad in landbougeledere.
-
Vioolsdrift-moorde: Beskuldigde sê glo dat hy ‘mense geskiet’ het
Die lusernboer van Vioolsdrift in die Noord-Kaap wat van die moord op twee van sy vriende aangekla word, het glo aan sy buurman wie hy gevra het om hom na die polisiekantoor te neem, gesê dat hy “mense geskiet” het.








