Twee verdagtes het Vrydag (23 Januarie) in die Stellenbosch-landdroshof verskyn in verband met die moord van ‘n bejaarde in die Onder-Papegaaiberg-begraafplaas in Stellenbosch.
‘n Agtjarige leerder het Vrydag 23 Januarie skielik gesterf nadat hy vermoedelik op die terrein van ‘n laerskool in Klapmuts doodgeskok.
‘n Vrou (27) is dood nadat sy vermoedelik doodgeskok het weens onwettige kragverbindings.
The Aan Het Pad Clinic in Cloetesville has been permanently closed.
Residents have the opportunity to comment on plans to create a pedestrian only event in the Stellenbosch CBD.
Die 55-jarige Franschhoekse man wat teregstaan op aanklagte wat met die besit en vervaardiging van kinderpornografie verband hou, se prokureur het Maandag (19 Januarie) buite die Franschhoek-landdroshof gesê die landdros…
The popular, weekly Dorp Street Sunday Market is back in town!
‘n Bejaarde man is die afgelope Saterdag dood in ‘n Stellenbosse begrafplaax gevind waar hy sy seun se graf besoek het.
Die Stellenbosch-polisie ondersoek die moord op ‘n 77-jarige Strand-man wat Saterdag 17 Januarie by ‘n begraafplaas doodgesteek is terwyl hy sy seun se graf besoek het.
’n CapeNature-brandbestryder (42) is Saterdagoggend (17 Januarie) suksesvol uit die Stettynskloof-berggebied tussen Franschhoek en Du Toitskloof gered