Die Stellenbosch-munisipaliteit het besluit om ‘n erg beskadigde klubhuis te sloop en beplan om ‘n moderne fasiliteit te bou.
Inwoners van Tennantville staar ernstige rioolprobleme in die gesig ná die installasie van ‘n nuwe dreinstelsel wat gesondheidsrisiko’s inhou.
Die Pleinstraat-biblioteek in Stellenbosch-sentraal is nou weer oop vir die publiek nadat die oudste biblioteek in die streek opgeknap is.
Die gemeenskap van Vlottenburg het ‘n versoekskrif aan die Stellenbosch-munisipalieit oorhandig, met die versoek vir veiligheidsmaatreëls op die Polkadraaipad.