Die gewilde realiteitsprogram “Kokkedoor: Klassiek” is weer op soek na Suid-Afrika se beste kokke, met die bekende beoordelaars Herman Lensing en Jess van Dyk.
Stellenbosch hosted the first African World Schools’ Team Chess Championship, with Uganda winning gold and South Africa placing third.
Leerders van Jamestown tot Langebaan het deel van hul skoolvakansie afgestaan om aan die eerste Youth Council Advisory-sessie deel te neem.
Die Kylemore-mannebeweging poog om die gemeenskap te versterk en morele verval te bestry deur bemagtiging en eenheid onder mans.
Local artist Ros Koch makes art history exhibiting her work at London’s National Portrait Gallery, overcoming challenges and embracing creativity.
Cape Winelands Fire Services requires farmers to obtain burn permits online for winter waste disposal, ensuring safety during burning activities.
Die Vredenheim Akademie buite Stellenbosch is besig om in leerdergetalle te groei, maar bied steeds die nodige aandag aan elke kind.
Lorraine du Toit, ‘n onderwyser by die Dorothea Spesiale Skool, het die nasionale toekenning vir uitnemendheid in klaskamerpraktyk vir LSOB-skole ontvang.
Visio Vintners won a gold medal at the 2026 Decanter World Wine Awards for its Alliance 2022, showcasing South African wine transformation excellence.
Joy Schoor’s journey from battling leukemia to aspiring doctor exemplifies quiet courage, resilience, and a desire to offer hope to patients.