Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
e’Bosch vereer skoolvakansieprogram-span
Saterdag 24 Januarie het e’Bosch ‘n waarderingsete vir Skoolvakansieprogram-koördineerders en -fasiliteerders by die De Laer Voortrekker-venue aangebied ter erkenning en waardering vir die toewyding en verbintenis van die groep wat die organisasie se […]
-
Renewing vows after 70 years
Being blessed with a partner for seven decades is an extraordinary milestone. To celebrate the occasion, George Ludwig and Ingrid Isolde Elsa Kiblböck, 92 and 89 years old respectively, renewed […]
-
‘n Familiehuis met hart in Kylemore
In Skoolstraat, Kylemore, staan ‘n huis reeds vir 100 jaar en die familie wat sedert 1925 daarin woon, hoop die woning bly nog lank staande. Die Jacobs-familiewoning pronk steeds met […]
-
Anna-stigter self vir Epic in die saal
Anna Brom, die stigter van die Anna Stigting, sal ter viering van die organisasie se 20ste bestaansjaar saam met haar man, Pierre-Henri Olivier, die 2026- Absa Cape Epic aandurf.
-
Cloetesville-jongmense oor lewensreddende vaardighede opgelei
‘n Groep jongmense van Idasvallei het die afgelope naweek lewensreddende vaardighede danksy die VF Plus geleer.
-
Vakansie vol gees en sport afgesluit in Idasvallei
eBosch se vakansiepret kom met kleurvolle, prettige Olimpiese sportdag tot ‘n einde in Idasvallei,
-
Foto | ChangeAbility sluit jaar met koel partytjie af
Lede van Stellenbosch se ChangeAbility is Woensdag 3 Desember bederf danksy Hajiera Arnolds en skenkers wat ‘n jaareindpartytjie vir dié groep by die Cloetesville-swembad gehou het.










