Cobus Germishuys en dr. Ivan Meyer
Dr. Ivan Meyer (regs), LUR vir landbou en toerisme in die Wes-Kaap, het onlangs die Kanu-wynlandgoed buite Stellenbosch in die Koelenhofvallei besoek om Cobus Germishuys (links), ook bekend as die “wynengel”, te bedank vir sy bydrae tot toerisme en landbou die afgelope 26 jaar. Germishuys, ‘n bekende gesig is wynkringe, is die afgelope 26 jaar deel van Kanu as die bestuurder van die plaas se proelokaal.

Foto | Eer vir Kanu se bekende, geliefde ‘wynengel’

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article