Die kranige amateurfotograaf Cobus Germishuys het Vrydagmiddag 11 April dié foto van Kira en Fahari, twee wit tiere by die Roofdierpark op die Vredenheim-wynplaas buite Stellenbosch, geneem. Eikestadnuus nooi lesers om hul foto’s van tonele in en om die Stellenbosch-gebied vir moontlike publikasie te stuur. Foto’s moet minste 500 KG wees en teen 14:00 Maandae per e-pos na eikestadnuus@novusmedia.co.za gestuur word. Foto: Cobus Germishuys

Knip ‘n uiltjie ná ‘n lang dag…

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article