Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Arts
-
Toyota Stellenbosch Woordfees: Kom lag saam met Ouma by die Endler
Ouma en die ou koeie gaan op Woensdag 4 en Vrydag 9 Oktober die gehoor by die Endler-saal in Stellenbosch laat skaterlag.
-
Toyota Stellenbosch Woordfees: ‘Ms.B-haved’ tickles the funny bone
Following rapturous reviews in Johannesburg, Helderberg theatremaker Sue Diepeveen presents her hilarious, poignant, incisive solo comedy, Ms.B-haved, at the Toyota Stellenbosch Woordfees from Sunday 4 to Tuesday 6 October. Directed […]
-
Toyota Stellenbosch Woordfees: Tyd vir Reinet Nagtegaal-skryfprys
Inskrywings vir die gesogte 2027- Reinet Nagtegaal-teksprys, die grootste teksskryfkompetisie in die land en deel van die Woordfees, word ingewag.
-
Toyota Stellenbosch Woordfees: Toneelstuk kyk deur ‘queer’ oë na lewe
Vihann van Rooyen se bekroonde toneelstuk, Markus (en die brandblusser op die derde verdieping), is by die Woordfees op die planke.
-
Toyota Stellenbosch Woordfees: Uitdagings van jong vroue op planke
Hartsgrond Produksies bied die bekroonde toneelstuk, Ons is nog hier, by die Woordfees aan. Dit verken uitdagings van jong Suid-Afrikaners.
-
Gesogte pryse vir vier talentvolle kunstenaars van ATKV-Crescendo
ATKV-Crescendo vier sy kunstenaars se sukses by die Afri-Indie-toekennings en beklemtoon hul impak op die musiekbedryf en die Afrikaanse kultuur.
-
Toyota Stellenbosch Woordfees: A festival of local art awaits
Strauss & Co will participate in the Toyota Stellenbosch Woordfees with exhibitions, talks, and a benefit auction from October 3-11.
-
Toyota Stellenbosch Woordfees: Sing kaalvoet met Karin Hougaard
Karin Hougaard keer op 11 Oktober terug met “Kaalvoet”, ‘n intieme vertoning wat temas soos liefde, verlange en vroulikheid in Suid-Afrika verken.
-
Toyota Stellenbosch Woordfees: ‘Moffie’ kyk na verlede se letsels
Die bekroonde toneelstuk “Moffie” verken liefde en identiteit tydens Apartheid in Suid-Afrika en word van 3 tot 11 Oktober in Stellenbosch opgevoer.










