Top
-
Oom Rugby: Dís hoe die Bulls Leinster kan klop
Geluk aan Johan Ackermann en sy span, wat ongelooflike karakter in hul puik terugvegpoging teen die Glasgow Warriors gewys het.…
-
Springbokke staan bankvas agter Bafana Bafana voor kragmeting met Mexiko
Die Springbokke het hul volle steun agter Bafana Bafana gegooi voor die span se openingswedstryd teen Mexiko in die Wêreldbeker-sokkertoernooi…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 11 Junie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
-
‘Die spel het nie plek vir show ponies’
Die Springbokke gaan nie die Engelse flank, Henry Pollock, se arrogante en geniepsige houding op die veld duld nie. Daarom…
-
Broos sê Bafana Bafana is gereed vir Azteca-hel in openingswedstryd
Wanneer Suid-Afrika Donderdagaand deur die bruisende massa van groen, wit en rooi by die Estadio Azteca-stadion ingeslurp word, weet Bafana…
-
Die stille moordenaar in jou sak
Dit begin onskuldig. ’n Vinnige kyk na ’n WhatsApp-boodskap tydens aandete, ’n blik op jou Instagram-boodskappe terwyl iemand met jou…
-
Cleveland-massaskietery kan met onwettige mynbou verband hou
Die polisie ondersoek of die massaskietery wat Dinsdagaand in Cleveland, Johannesburg, 12 mense dood gelaat het, verband hou met kompetisie…
-
VSA en Iran ruil nuwe aanvalle uit terwyl hoop op vinnige vredesooreenkoms kwyn
Die Verenigde State het Donderdag nuwe aanvalle teen Iran uitgevoer, wat Teheran aangespoor het om met aanvalle op Amerikaanse basisse…
-
Bykomende hulpbronne ontplooi terwyl polisie Cleveland-massaskietery-verdagtes soek
Die waarnemende nasionale kommissaris van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het die ontplooiing van bykomende gespesialiseerde hulpbronne beveel om die massaskietery…
Brekende Nuus
-
Proteas klop Australië in Durban met 67 lopies, met Keshav Maharaj wat uitblink met die bal (4 paaltjies) en Matthew Breetzke (112 lopies) en Marco Jansen (75 lopies) wat uitstekend vaar tydens hul kolfbeurte
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Onthou, die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat sal om 05:00 môreoggend op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat) beskikbaar wees
-
Die Ethiopiese weermag het gesê dat 272 Tigray-rebellevegters dood is nadat hulle die vorige dag ’n aanval in Amhara, Ethiopië se 2de mees bevolkte streek, geloods het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









