Top

Brekende Nuus

  • VSA-pres. Donald Trump het simpatie met Nvidia se uitvoerende hoof, Jensen Huang, uitgespreek en gesê hy ‘ly geweldig’ en het nie geweet die vrou met wie hy ’n verhouding gehad het, was ’n beweerde Chinese spioen nie

  • ’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het

  • Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig

  • Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos