Top
-
All Blacks verloor Bell vroeg
Die Nieu-Seelandse haker George Bell het na sy tuisland teruggekeer nadat hy tydens oefening in Kaapstad ’n kuitbesering opgedoen het,…
-
Dina Pule: Vervolger moet nou besluit oor vervolging
In ons uitgawe van 10 Julie het Die Papier berig oor die Paia-aansoek wat die koerant gebring het. Dit was…
-
Die nuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
Die Greatest Rivalry-reeks, Curriebeker en ’n splinternuwe rubriek deur voormalige Bok-kaptein Bob Skinstad . . . Die Papier is oudergewoonte…
-
Tien afsprake, net vyf plekke: Só het ‘Boer soek ’n vrou’ se boere gekies
Vyf minute is nie lank om ’n eerste indruk te maak nie. Tog was dit al die tyd wat die…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 6 Augustus, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
KYK: Die nuwe episode van Die Papier Praat is hier
Welkom by die tiende uitsending van Die Papier Praat – jou weeklikse oorsig van die belangrikste nuus in Afrikaans. Teken in vir nuwe…
-
Tjoef-tjaf, jare af (as jy hierdie stappe volg en ’n vraelys invul)
Jy knip jou oë en skielik het dit gebeur. Swaartekrag het oornag ingeskop. Alles voel anders, sit effens laer. Selfs…
-
Polisie ondersoek dood van twee tieners by lodge in Sabie
Die Mpumalanga-polisie het ’n geregtelike doodsondersoek van stapel gestuur nadat twee tieners Maandag dood in ’n kamer by ’n lodge…
-
Prof. Hein Willemse: Dís hoekom ek ná my aftrede eintlik nog nie opgehou werk het
Ons gesels virtueel op ’n sonnige Vrydagoggend. Hein Willemse – emeritus professor in letterkunde en teorie – sit in sy…
Brekende Nuus
-
Teken nou gratis in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons volgende uitgawe kan kry
-
Die korrupsieverhoor van die voormalige minister van verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, sal na verwagting vandag in die Pta-hooggeregshof voortgaan, waar ’n lasbrief vir haar inhegtenisneming uitgevoer sal word indien sy versuim om in die hof te verskyn
-
Die EFF in die Oos-Kaap eis aanspreeklikheid van die OVK nadat die party ’n saak teen die kommissie in die Buffalo City-metro geopen het oor beweerde onreëlmatighede tydens die stemtelproses in Wyk 15
-
’n Lid van die Amerikaanse weermag wat daarvan verdink word dat hy vir Rusland gespioeneer het, is in Brittanje in hegtenis geneem ná ’n ondersoek wat met die ondersteuning van die Amerikaanse weermag en wetstoepassingsowerhede gevoer is
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









