Top

Brekende Nuus

  • Onderhandelaars van Oekraïne, Rusland en die VSA vergader vandag in Abu Dhabi oor ’n moontlike einde aan Europa se grootste konflik sedert die Tweede Wêreldoorlog, in die eerste gesprekke van dié grootte in meer as 9 maande

  • Vusimuzi ‘Cat’ Matlala het voor die Madlanga-kommissie ’n reeks ernstige bewerings gemaak, insluitend aantygings van vals verklarings, ooreenkomste wat met gevangenissake verband hou en beweerde dwang deur amptenare van die ondersoekdirektoraat teen korrupsie

  • Teken nou gratis in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons volgende uitgawe kan kry

  • VSA-pres. Donald Trump het simpatie met Nvidia se uitvoerende hoof, Jensen Huang, uitgespreek en gesê hy ‘ly geweldig’ en het nie geweet die vrou met wie hy ’n verhouding gehad het, was ’n beweerde Chinese spioen nie

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos