Top
-
Waterprobleme in Gauteng: ‘Geen plan, geen teikens, geen vertroue’
Die presidensie sê ’n nasionale waterkrisiskomitee en ’n nasionale wateraksieplan is al opgestel, maar dit beteken nog min vir dorpe…
-
Deveney-moordenaar se ma hou vol met saak teen vroue
Al is haar seun skuldig bevind aan die moord op die hoërskoolleerder Deveney Nel, hou dié ma steeds vol met…
-
Voormalige prokureur Peet Viljoen sal 18 Junie voor gespesialiseerde handelsmisdaadhof in Pretoria verskyn
Die voormalige prokureur en TV-persoonlikheid is by die O.R. Tambo-lughawe in hegtenis geneem kort nadat hy in Suid-Afrika geland het…
-
John Steenhuisen skuif na adjunkminister, Willie Aucamp vat oor as minister van landbou
Die leier van die Demokratiese Alliansie (DA), Geordin Hill-Lewis, het ’n reeks veranderinge aan die party se verteenwoordiging in die…
-
SA landbousektor behaal hoogste handelsoorskot nóg
Suid-Afrikaanse landbou-uitvoere na Amerika het met sowat 40% afgeneem in die eerste kwartaal vanjaar, maar die landbousektor het die hoogste…
-
Die nuwe MIV-medikasie ‘nog te duur’
Slegs 450 000 mense sal in die volgende twee jaar toegang hê tot die nuwe MIV- anti-retrovirale inspuitbare behandeling, Lenacapavir.…
Brekende Nuus
-
Proteas klop Australië in Durban met 67 lopies, met Keshav Maharaj wat uitblink met die bal (4 paaltjies) en Matthew Breetzke (112 lopies) en Marco Jansen (75 lopies) wat uitstekend vaar tydens hul kolfbeurte
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Onthou, die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat sal om 05:00 môreoggend op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat) beskikbaar wees
-
Die Ethiopiese weermag het gesê dat 272 Tigray-rebellevegters dood is nadat hulle die vorige dag ’n aanval in Amhara, Ethiopië se 2de mees bevolkte streek, geloods het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









