Top
-
Oom Rugby: Tony Brown die meesterbrein agter Horn op losskakel
As jy na Rassie Erasmus oor die keuse van Quan Horn op losskakel luister, het dit vinnig duidelik geword dat…
-
Bafana Bafana speel 1-1 gelykop teen Tsjeggië ná Mokoena se strafskop
Bafana Bafana het teruggeveg om ’n gelykopuitslag van 1-1 teen Tsjeggië te behaal in hul tweede Wêreldbeker-wedstryd in Groep A…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 18 Junie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
-
Wenbrief van die week: Besoek aan Nampo verstom, gee insig
Ek en my man weet nie veel van boerdery af nie, maar ons besluit tog om vanjaar vir die eerste…
-
Bafana se Wêreldbeker-droom hang af van kragmeting teen Tsjeggië in Atlanta vanaand
Hugo Broos se manne móét teen Tsjeggië presteer, anders kan hul Wêreldbeker-droom verby wees nog voor dit werklik begin het.…
-
‘Shackbuilder’ Quinton Adams: ‘Ek verstaan ontmensliking’
“Op ’n dag stap jy by ’n shack in waar 16 mense bly. Onder hulle ’n ma en twee seuns.…
-
Kantoor of kombuistafel?
Die styging in brandstofpryse verander nie net hoe Suid-Afrikaners bestuur nie, maar ook waar hulle werk. Tydens die Covid-19-inperkings het…
-
VSA-pres. Trump en Iranse eweknie teken ooreenkoms om die Midde-Ooste-oorlog te beëindig
Die Amerikaanse president, Donald Trump, en Iran se president, Masoed Pezesjkian, het Woensdag ’n ooreenkoms onderteken wat daarop gemik is…
-
Oogpunt: Geordin Hill-Lewis moet kabinet toe
Twee verskynsels keer dat Suid-Afrika selfs net op die mees basiese vlak redelike regering en dienslewering kan kry. Die een…
-
Malema appelleer vuurwapenuitspraak en vyfjaar-vonnis
Die leier van die EFF, Julius Malema, het ’n aansoek by die hooggeregshof in Makhanda ingedien om verlof tot appèl…
Brekende Nuus
-
Proteas klop Australië in Durban met 67 lopies, met Keshav Maharaj wat uitblink met die bal (4 paaltjies) en Matthew Breetzke (112 lopies) en Marco Jansen (75 lopies) wat uitstekend vaar tydens hul kolfbeurte
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Onthou, die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat sal om 05:00 môreoggend op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat) beskikbaar wees
-
Die Ethiopiese weermag het gesê dat 272 Tigray-rebellevegters dood is nadat hulle die vorige dag ’n aanval in Amhara, Ethiopië se 2de mees bevolkte streek, geloods het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









