Springbokke
-
VRK: Die hoogste bome vang die meeste wind
Die voorste Suid-Afrikaanse spanne het die naweek behoorlik deurgeloop. Dieselfde geld vir die spanne wat pas van hul oorsese toere…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Vrydag 9 Oktober Rugby (SS, 211) Verenigde Rugbykampioenskap 20:40 Glasgow t. Connacht 20:40 Dragons t. Ospreys (SS, 210) Krieket (SS,…
-
WXV-reeks: Bok-vroue klop Spanje 20-0
Die Springbok-vroue het hul WXV-reeks deur Europa op ’n hoë noot afgesluit met ’n sege van 20-0 (rustyd 10-0) oor…
-
Bok-vroue wil Spanjaarde ook troef: ‘Ons moet die wedstryd van die begin af beheer’
Die Springbok-vrouespan het hul sokkies opgetrek teen die Italianers ná ’n loesing teen Wallis in die WXV-reeks, maar nou wag…
-
Presies oor ’n jaar: Springbokke mik na geskiedenis in Australië
Die opwinding het begin. Oor presies 12 maande bars rugby se grootste wêreldskouspel in Australië los, met ’n rekordgetal van…
-
SA spanne se VRK-skoonskip word deur Bokke versuur
Suid-Afrika se skoonskip in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) het die land se indrukwekkende diepte uitgelig, maar die Springbokke se nederlaag…
-
Kommissie pak Saru oor losies, gasvryheid, borge
Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) moet nou wal gooi by die Mededingingskommissie oor beweerde mededingingsbeperkende optrede in die mark vir korporatiewe…
-
Inside Line: Rassie leer baie uit Bok-nederlaag teen die Wallabies
Dit was ’n groot naweek vir rugbyaanhangers met die afskop van die 2026/27-seisoen van die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK), asook ’n…
-
Het Wallabies-senter se gevaarlike duikslag op Sacha FM ’n rooi kaart verdien? Heel moontlik ja
Wallabies-senter Hunter Paisami het ’n sitasie gekry ná sy gevaarlike duikslag op Sacha Feinberg-Mngomezulu tydens Saterdag se toets in Perth.…
-
Perth-resultate: Rassie vat dit op die kennebak
Springbok-afrigter Rassie Erasmus was reguit in sy beoordeling van die span se teleurstellende nederlaag teen die Wallabies in ’n spannende…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









