Springbokke
-
Rassie kies: Wie bly agter?
Rassie Erasmus se Springbok-groep vir die Nasieskampioenskap se toer na die Noordelike Halfrond in November het talle menings op die…
-
Yaqeen Ahmed, Luan Giliomee onder 6 nuwe Bokke vir Europese toer
Die Springbokafrigter, Rassie Erasmus, het Woensdag ses spelers sonder enige toets-ervaring ingesluit in ’n groep van 37 spelers vir die…
-
Nuweling Yaqeen Ahmed dalk ’n Springbok-verrassing vir jaareindtoer
Met Handré Pollard en Vusi Moyo wat beseer is, sal nuweling Yaqeen Ahmed dalk as ’n onverwagse keuse vir die…
-
Dis die skeidsregters vir die Springbokke se Nasiesbeker-wedstryde
Wêreldrugby het die skeidsregters vir die Nasiesbeker-reeks in November bevestig, waartydens die Springbokke teen Italië, Frankryk en Ierland te staan…
-
KYK: Sacha Feinberg-Mngomezulu se mikrofoon vang alles by Stormers-oefening op
Die Stormers het dié week tydens ’n oefensessie ’n mikrofoon aan hul losskakel Sacha Feinberg-Mngomezulu vasgemaak. Die Kaapse span berei…
-
Bok-breker Kwagga Smith groet Japannese klub, maar kom hy huis toe?
Die Springbok-flank Kwagga Smith sal sy Japannese klub, Shizuoka Blue Revs, verlaat nadat albei partye ooreengekom het om sy kontrak…
-
Brown amper Poemas toe? Bokke se ‘Tony Ball’ byna net ’n droom
Tony Brown het onlangs onthul dat hy byna nooit deel van die Springbok-afrigtingsgroep geword het nie. Brown speel sedert sy…
-
Elrigh Louw verwelkom nuwe duikreëls ná sy eie besering
Die Bulls se losvoorspeler Elrigh Louw het sy mening gegee oor Wêreldrugby se nuwe veranderinge aan die duikreëls, wat sogenaamde…
-
VRK: Ongemak met wegwedstryde moet aangespreek word as SA spanne wil aanhou wen
Waarom sukkel Suid-Afrika se VRK-spanne weg van die huis af? Dit is die vraag wat Christopher Nkomo van @DummySwitchPod vra,…
-
Nuwe Bulls-aanwins Luan Giliomee: ‘Ek wil net ’n beter speler word’
Die Bulls se nuwe aanwins, Luan Giliomee, het vertel hoe hy sy vroeë seisoenskuif ervaar nadat hy die Sharks vir…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









