Springbokke
-
Bok-verslag: Sies Bokke, julle is beter as dit!
Nee wat, die Springbokke sal liefs so gou as moontlik van dié misbaksel van ’n toets in die Optus-stadion in…
-
Lesers kan nou die skeidsregter se vertoning beoordeel
Die Italiaanse skeidsregter Andrea Piardi se vertoning in die Wallabies se 42-38-oorwinning oor die Springbokke in Perth is nou oop…
-
Wallabies wankel onder geelkaarte, maar klop Bokke
Die Wallabies het die Springbokke met 42-38 in ’n dramatiese toets in Perth geklop nadat Suid-Afrika in die tweede helfte…
-
Wallabies lei Bokke met rustyd ná vurige eerste helfte
Die Springbokke het Sondag in Perth ’n stormagtige eerste helfte beleef nadat hulle aanvanklik vroeg die voortou geneem het, maar…
-
Bok-vroue slaan terug met indrukwekkende oorwinning oor Italië
Die Springbok-vroue het ná verlede naweek se teleurstellende vertoning teen Wallis sterk teruggeslaan met ’n 41-29-oorwinning oor Italië in hul…
-
Beseringslag vir Wallabies voor kragmeting teen Bokke
Die Wallabies het ’n beseringsknou gekry voor Sondag se eenmalige toets teen die wêreldkampioen, Suid-Afrika, in Perth. Die slot Josh…
-
Bokke verwag moeilike stryd teen Wallabies
Die Springbokke verwag ’n heel ander uitdaging teen Australië in Perth, met die hulpafrigter Mzwandile Stick wat waarsku dat die…
-
Krappies inspireer Jantjies om beste op veld te lewer
Springbok-skrumskakel Herschel Jantjies wil voortbou op Morné ‘Krappies’ van den Berg se vertonings wanneer hy Sondag in Perth teen Australië…
-
Wallabies-afrigter verras met nuweling op veld teen Bokke
Joseph-Aukuso Suaalii sal vir die eerste keer op die vleuel uitdraf nadat afrigter Les Kiss Vrydag ’n verrassende span gekies…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Vrydag 25 September Rugby (SS, 211) Verenigde Rugbykampioenskap 20:40 Ulster t. Edinburgh 20:40 Connacht t. Stormers (SS, 201) 20:40 Benetton…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









