Springbokke
-
Hokaai! Daan Human sê skeidsregter se skrumbesluite in Kaapstad was in die kol
Springbok-hulpafrigter Daan Human het skeidsregter Angus Gardner se hantering van die skrum tydens die tweede toets teen die All Blacks…
-
‘Vuvuzelas en ’n passievolle skare’: Rassie opgewonde oor ondersteuning van 80 000 by FNB-stadion
Die derde Bok-toets in die Greatest Rivalry-reeks, wat Saterdag op die FNB-stadion gespeel word, sal ’n deurslaggewende kragmeting wees, maar…
-
Inside Line: All Blacks gou om te beskuldig, stadig om balk in eie oog raak te sien
Welkom by Inside Line, ’n weeklikse rubriek op KickOff Rugby waar ons dieper delf in die gebeure van die spel.…
-
Greatest Rivalry: Kolbe op heelagter, Sacha FM begin op 10 vir 3de Bok-toets
Springbok-afrigter Rassie Erasmus het vir die derde toets van die Greatest Rivalry-reeks teen Nieu-Seeland Saterdag op die FNB-stadion in Soweto…
-
SA rugby betreur die verlies van Bok #444
Voormalige Springbok Joggie Jansen is Sondagoggend oorlede. Hy was 78 jaar oud. Jansen is op 5 Februarie 1948 in Griekwastad…
-
Kiwi’s verloor meer as net die wedstryd want Bokke troon weer heel bo-aan ranglys
Die Springbokke is terug in die eerste posisie in die wêreld nadat hulle die All Blacks Saterdag met 33-26 in…
-
Beoordeel die skeidsregter | Springbokke v All Blacks, 2de toets: Angus Gardner
Ons wil jou mening hoor oor die man in die middel tydens die tweede toets in die Greatest Rivalry-reeks tussen…
-
#GreatestRivalry-reeks Volg al die aksie regstreeks hier!
Danksy Nova News kan jy elke vuurwarm oomblik van die wedstryd tussen die Springbokke en die All Blacks volg KLIEK…
-
Bok-legendes ontleed skeidsregterbesluite by Ellispark voor Kaapstad-toets
Skeidsregterbesluite sal vandag weer onder die soeklig wees wanneer die Springbokke en die All Blacks in die tweede toets van…
-
Rugbywedstryd lok duisende besoekers en hupstoot toerisme in Kaap
Die Springbokke en die All Blacks se kragmeting in Kaapstad dié naweek gaan nie net oor rugby nie, maar kan…
Brekende Nuus
-
Mpumalanga se taxibaas, Bafana Oupa Sindane, het ’n dringende aansoek by die Gautengse hooggeregshof ingedien om sy getuienis voor die Madlanga-kommissie te keer, met Sindane wat na verwagting vandag voor die kommissie sou getuig, maar sy prokureur het bevestig dat die dringende aansoek reeds by die hof ingedien is
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
15 mans van Sri Lanka se Moslem-minderheidsgemeenskap, wat skuldig bevind is aan die land se Paasbomaanvalle van 2019, gaan teen hul lewenslange tronkstrawwe sonder die moontlikheid van parool appelleer nadat die Colombo-hooggeregshof hulle gister ná ’n verhoor van 5 jaar gevonnis het
-
Die aantal bevestigde gevalle van a-pokke (Mpox) in SA het van 18 tot 22 gestyg, het die departement van gesondheid bevestig, met een van die nuwe gevalle wat ’n 47-jarige man van Kaapstad is wat vroeër vandeesmaand na Spanje gereis het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









