Nuusbrief 3
-
Lag, huil, word kwaad . . . maar kyk steeds
Jy weet jy moenie sommer iemand tussen 17:00 en 20:30 saans probeer bel indien hulle graag sepies kyk nie. Dis…
-
Atiesjoe! Nies jy ook meer?
Snesie vir jou? Dit is ’n gehoes en proes deesdae – en nou weet ons waarom. ’n Studie toon stuifmeel,…
-
Drank en rugby: ‘Jy moet maar pa speel,’ sê Swys
Is dit onskuldige pret vir rugbyspelers om te drink, of is dié drinkery ’n kultuur wat stopgesit moet word? Dis…
-
DA se Helen Zille: ‘Dit is Johannesburg se laaste kans’
Sy is oral. Op jou sosiale media platforms, in die nuus en in Johannesburg oral teen die lamppale. Daar was…
-
Die ketting van korrupsie
In ’n land waar geweld teen vroue skandelik hoog is, hang polisielede in nagklubs uit. Dis in The Grand, ’n…
-
Massaskietery: Dís waarom al hoe meer skote klap
Met koeëls wat rondvlieg kan jy jouself deesdae omtrent net op die verkeerde tyd op die verkeerde plek bevind –…
-
Vuil, vuiler, Gauteng
Ons het al berig oor die skokkende swak luggehalte in Gauteng en ander provinsies. Maar dit is nie nét die…
-
Nuwe boek laat Oscar-diskoers weer opvlam
Dit is amper soos 9/11 – die meeste van ons weet waar ons was toe ons gehoor het die Paralimpiese…
-
Nuwe private lughawe in Kaap-metro wyk glo van bouplanne af
Die eerste vliegtuig is nog nie eers oor die nuwe beplande Kaapse Wynlande-lughawe nie, en daar is nóg ’n aanloopbaan…
-
Leon Schreiber: ‘Gee mense ’n beter ervaring’
’n Gifbeker. Dis hoe meer as een joernalis verwys het na die pos wat Leon Schreiber, die DA-minister van binnelandse…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









