Nuusbrief 3
-
‘My plek in die geskiedenis’
Islands in the Stream, 9 to 5, Jolene . . . Ai, Dolly – we will always love you (onthou,…
-
‘Jy het ’n reg om beskerm te word’
In ’n gebied waar mense daagliks vir hul lewens vrees en waar honderde onskuldiges reeds aan die hand van bendes…
-
VF Plus se Tshwane-hoës in Grondtwis: Mulder laat kop rol
Die VF Plus se grootste magsbasis is in die Tshwane-metro waar hulle 17 lede in die koukus het. Tot onlangs…
-
Vandervijlpark: ‘Ons kan sien wat ons inasem’
Toe ons verslaggewer Kaylie Joubert Vanderbijlpark Dinsdag besoek het, het ’n groot rookwolk net bo die grond gehang. Verlede week…
-
KI-modelle ‘ruk handuit’ en gaan op kuberkraak-uitstappie
OpenAI, die skepper van ChatGPT, het bekend gemaak dat sy gevorderde kunsmatige intelligensie (KI)-modelle tydens sekuriteitstoetse handuit geruk en uit…
Brekende Nuus
-
Frankryk se vyfmalige Olimpiese judokampioen, Teddy Riner, het aangekondig dat hy volgende jaar as kandidaat aan die land se hoëprofiel-presidentsverkiesing gaan deelneem
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Die Hongaarse polisie het die broer van die voormalige nasionalistiese leier Viktor Orbán in hegtenis geneem, volgens ’n mediaberig wat deur premier Péter Magyar gedeel is
-
Bok-breier Rassie Erasmus het 2 veranderinge aan sy span aangebring vir die kragmeting teen Frankryk, met die grootste verandering wat is dat Cobus Reinach op die plaasvervangersbank begin in Grant Williams se plek
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos




