Nuusbrief 2
-
‘Mbalula se politieke flaters kan ANC kos’
Dis die een drama ná die ander vir die ANC. Eers is hulle kandidatelys nie betyds ingedien nie, toe is…
-
’n Derde van kiesers voel deesdae vere
Stel jy baie belang? Stel jy soortvan belang? Of gee jy nie ’n duit om nie? Volgens die jongste peiling…
-
Kosinflasie val, maar Suid-Afrikaners word steeds net al hoe armer
Konsinflasie val – maar jy moet meer opdok by die betaalpunt. Jy kners op jou tande wanneer jou petrolliggie begin…
-
Kripvreters, vakbondlui kry beter verhogings
Dit voel of alles duurder word terwyl jy armer en armer word. Maar dis nie so erg as wat dit…
-
Skermslim: Wat ouers moet weet
Ouers het die week opnuut bewus geword van die aanlyn gevare waaraan kinders blootgestel word. Dit volg nadat ’n 16-jarige…
-
Groot koue eers verby
Die bibberweer is aan die wyk, maar die foto’s wat die week wyd en syd geneem is in dele waar…
-
Skolerugby: ‘ ’n Ongesonde obsessie’
Dis nie net meer spanne wat mekaar op die rugbyveld pak nie. Die afgelope naweek was daar weer ’n geval…
-
Moord vir wins
Daar was ’n tyd toe Suid-Afrika se huurmoordmark hoofsaaklik met taxigeweld en die nagklub-onderwêreld verbind is. Vandag strek dié bloedige…
Brekende Nuus
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die departement van water en sanitasie het dit duidelik gemaak dat dit geen sake doen metdie Zimbabwiese sakeman Lawrence Mudzinganyama, wat met die Moriel Infrastructure Group verbind word, wat die afgelope naweek op kamera vasgevang is waar hy vroue in ’n Sandton-restaurant dreig en mishandel nie
-
Die NVG het bevestig dat die oorblywende beskuldigdes in die R360 miljoen-tenderkorrupsiesaak waarby Vusimuzi ‘Cat’ Matlala betrek word, steeds vervolg sal word, ondanks die feit dat al die aanklagte teen Fannie Masemola, wat saam met Matlala en 12 polisiebeamptes aangekla is, Dinsdag in die Pretoria-landdroshof teruggetrek is
-
Die uitvoerende hoof van Ysland se laaste aktiewe walvisjagmaatskappy het gesê hy sal die regering hof toe vat indien ’n verbod op walvisjag ingestel word; Ysland is een van slegs 3 lande wêreldwyd wat steeds op walvisse jag, ’n praktyk wat skerp kritiek van diereregtegroepe ontlok
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos







