dink
-
Wenbrief van die week: Oom, nie ons hele generasie is só nie
Ai, oom Marius Coertze (lees dié brief onderaan), dit verbaas my eintlik glad nie dat jy al jou inligting oor…
-
Kweek sosiale media narsisme?
Die koms van sosiale media het ons lewens in baie opsigte verander, maar ongelukkig nie net op ’n positiewe manier…
-
DA-federale adjunkvoorsitter Cilliers Brink: ‘Koalisies laat ons in die steek’
Die ANC se oormag is gebreek, maar sy kadernetwerk beheer groot dele van die munisipale administrasie. Daarom trek ANC-leiers vandag…
-
VF+ se Willie Spies sê waarom eenpartyregerings gevaarlik is
Uit my vorige ondervindings as ’n prokureur in litigasie namens AfriForum teen munisipaliteite wat foute maak, is daar twee pertinente…
-
Die WAT se woord van die week
ouroeker (ou-roe-ker) s.nw., ouroekers. (streektaal) (Suidwestelike Afr. → Kaaps) Ook, streektaal, ou roeker. Geharde of ervare bendelid, veral een wat…
-
André Schwartz: Die tyd toe sorgeloosheid by my geroof is
Ek was ten tyde van my laaste skrywe op pad na die Klein Karoo Nasionale Kunstefees met my produksie Die…
-
Ouerskap: Magspel en manipulasie as ouers skei
Vir Sinta Ebersohn, ’n terapeut en stigter van die webwerwe Fair Divorce en Get Up and Grow, is dít die…
-
Kouga-burgemeester, Hattingh Bornman: ‘Ek moet dit self ook kan doen’
“Ek kan nie van ander mense verwag om iets te doen as ek nie self bereid is om dit te…
-
Die Kinderfonds: Huis Andrew Murray wys hoop en herstel ís moontlik
Vir honderde kwesbare kinders in Suid-Afrika beteken Die Kinderfonds nie net ondersteuning nie, maar ’n kans op ’n nuwe lewe.…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









