André Schwartz: Die tyd toe sorgeloosheid by my geroof is

Sanger André Schwartz.
Sanger André Schwartz.

Ek was ten tyde van my laaste ­skrywe op pad na die Klein ­Karoo­ Nasionale Kunstefees met my produksie Die kronieke van Buks. Wat ’n heerlikheid was die fees nie en die produk­sie het dankbaar sy merk tussen stof en applous gemaak. Dankie aan die gehore wat elke oomblik saam beleef het.

Ek is trots om te kan sê die produksie is vir twee Kanna-toe­kennings benoem – Beste Aanbieding: Musiekproduk­sie, asook Beste Debuutwerk: Musiek.


uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos