Kouga-burgemeester, Hattingh Bornman: ‘Ek moet dit self ook kan doen’

Hattingh Bornman, die uitvoerende burgemeester van die Kouga-munisipaliteit in die Oos-Kaap. Sy kantoor is in Jeffreysbaai.
Hattingh Bornman, die uitvoerende burgemeester van die Kouga-munisipaliteit in die Oos-Kaap. Sy kantoor is in Jeffreysbaai. Foto: Verskaf.

“Ek kan nie van ander mense verwag om iets te doen as ek nie self bereid is om dit te doen nie,” sê Hattingh Bornman (44), die burgemeester van die Kouga-munisipaliteit in die Oos-Kaap. “Dis vir my belang­rik om minstens te weet hoe goed werk, want dan kan ’n mens beter leiding gee.”

Dis daarom dit nie vir hom vreemd is om soms munisipale vragmotors te bestuur nie. Hy wil self die probleme verstaan waarmee sy personeel soms sukkel.


uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos