Oos-Kaap
-
‘Keyter vir almal’: ’n Heerlike en boeiende gespreksreis met besonderse mense
Kykers sal vir JP Keyter onthou as aanbieder van Landbouweekliks, as ’n radioman op JacarandaFM en ook sportverslaggewer vir eNCA…
-
Majodina se uitbarsting ‘populistiese vuilbekkigheid’
Suid-Afrikaners is gefrustreerd met korrupte leiers en daarom gooi hulle kritiek uit alle oorde, meen prof. Amanda Gouws, verbonde aan…
-
Amerikaanse voortvlugtige bly in aanhouding by St. Albans terwyl uitleweringsproses begin
’n Amerikaanse pa (56) gaan na Amerika uitgelewer word nadat hy in Gqeberha, in die Oos-Kaap vasgetrek is vir die…
-
KYK: Wes- en Oos-Kaap gaan gebuk onder verwoestende storms en swaar reën
Die Wes-Kaap gaan gebuk onder swaar reën en storms wat verwoestende skade regoor talle dorpe en paaie veroorsaak. Foto’s en…
-
Digitale isiXhosa-wiskundeprogram gee hupstoot aan grondslagonderrig
’n Nuwe digitale wiskundeprogram in isiXhosa is in die Oos-Kaap begin as deel van ’n poging om Suid-Afrika se grondslagfase-onderrig…
-
Kouga-burgemeester, Hattingh Bornman: ‘Ek moet dit self ook kan doen’
“Ek kan nie van ander mense verwag om iets te doen as ek nie self bereid is om dit te…
Brekende Nuus
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die departement van water en sanitasie het dit duidelik gemaak dat dit geen sake doen metdie Zimbabwiese sakeman Lawrence Mudzinganyama, wat met die Moriel Infrastructure Group verbind word, wat die afgelope naweek op kamera vasgevang is waar hy vroue in ’n Sandton-restaurant dreig en mishandel nie
-
Die NVG het bevestig dat die oorblywende beskuldigdes in die R360 miljoen-tenderkorrupsiesaak waarby Vusimuzi ‘Cat’ Matlala betrek word, steeds vervolg sal word, ondanks die feit dat al die aanklagte teen Fannie Masemola, wat saam met Matlala en 12 polisiebeamptes aangekla is, Dinsdag in die Pretoria-landdroshof teruggetrek is
-
Die uitvoerende hoof van Ysland se laaste aktiewe walvisjagmaatskappy het gesê hy sal die regering hof toe vat indien ’n verbod op walvisjag ingestel word; Ysland is een van slegs 3 lande wêreldwyd wat steeds op walvisse jag, ’n praktyk wat skerp kritiek van diereregtegroepe ontlok
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos





