Kweek sosiale media narsisme?

Narsisme.
Foto ter illustrasie: Unsplash.

Die koms van sosiale media het ons lewens in baie opsigte veran­der, maar ongelukkig nie net op ’n positiewe manier nie. Die insluit van die woord “sosiale” impliseer konneksie; ’n verbinding met ander mense.

Hoewel dit vir baie mense inderdaad ’n wonderlike manier is om met familie en vriende kontak te behou, nuwe vriende te maak en netwerke te bou, is die keersy ook dikwels waar.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos