Sosiale Media
-
Corliaaahaha wou Charlize word
Haar komedie is droog en spitsvondig en meestal steek sy die draak met haarself, vertel Corlia Wilkens (33), oftewel Corliaaahaha.…
-
Klein begin, groot gewin vir grapjas Buksem
Vir sy duisende volgelinge is hy die man agter die skreeusnaakse karakters, herkenbare Suid-Afrikaanse situasies en video’s wat gereeld honderdduisend…
-
Afrikaners wat nie ‘ons-en-hulle-mense’ is nie
As jy na sosiale media kyk, sal jy dink Afrikaners is links of regs en niemand is in die middel…
-
Skietvoorval buite bekende eMalahleni-kuierplek eis entrepreneur (27)
Skok en ongeloof heers ná die skietdood van ’n plaaslike entrepreneur en digitale inhoudskepper, Ricardo Spies (27). Spies, van eMalahleni…
-
Kweek sosiale media narsisme?
Die koms van sosiale media het ons lewens in baie opsigte verander, maar ongelukkig nie net op ’n positiewe manier…
Brekende Nuus
-
Die VSA-president Donald Trump, en Venezuela se tussentydse leier, Delcy Rodriguez, het vir die 1ste keer persoonlik ontmoet en onderwerpe soos energie en veiligheid bespreek, het sy gesê
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die uittredende VN-sekretaris-generaal, Antonio Guterres, wat fossielbrandstofbelange onlangs daarvan beskuldig het dat hulle die atmosfeer soos ‘oop riool’ behandel, gaan vandag sy laaste klimaatsberaad by die VN se hoofkwartier in New York aanbied
-
Die geskorste minister van polisie, Senzo Mchunu, het die motief agter die klopjag by sy huis in KZN bevraagteken nadat SAPD-lede Maandag die perseel deursoek en elektroniese toestelle gekonfiskeer het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos




