Klein begin, groot gewin vir grapjas Buksem

Buksem Scott.
Buksem Scott. Foto: Facebook.

Vir sy duisende volgelinge is hy die man agter die skreeusnaakse karakters, herkenbare Suid-­Afrikaanse situasies en video’s wat gereeld honderdduisend kyke lok.

Hy kan ook spog met meer as 60 000 volgelinge op Instagram.

Maar agter die naam Buksem Scott is Reinier Scott (22), ’n jong man van Potchefstroom, wat nooit beplan het om ’n sosialemediasensasie te word nie.

“Ek het baie rugby en ander sport gedoen, maar ek het nooit gedink ek gaan in vermaak beland nie. Dit is iets waarnatoe my persoonlikheid my gelei het.”


uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos