dink
-
Wenbrief van die week: Kyk met regsbril na Staatspensioenfonds
Die tyd het nou aangebreek om daadwerklike stappe te doen en met ’n regsbril na die werksaamhede van die Staatsdienspensioenfonds…
-
New York Modeweek sê óók eindelik nee vir pels op die loopplank
New York Modeweek, een van die wêreld se bekendste modegeleenthede, het aangekondig dat regte dierepels voortaan van sy loopplanke af…
-
Gen Z kies gesondheid bo alkohol en drankfirmas ly daaronder
Generasie Z (gebore tussen 1997 en 2007) is besig om die reëls van drankverbruik te herskryf. Die ouderdomsgroep tussen 19…
-
Mens se ‘amputasie van die aarde’ pla Dave Pepler
Die selfoon lui lank voordat Dave Pepler antwoord. Hy is op sy fiets op pad gimnasium toe. Sal hy tyd…
-
Die WAT se woord van die week
putto s.nw., putti. (It.) Afbeelding of voorstelling van ’n baba of klein kindjie, gew. naak of in doeke toegewikkel, i.d.…
-
Die Kinderfonds: Kwesbare kinders verdien hoop
In ’n land waar talle kinders daagliks met verwaarlosing, mishandeling en armoede gekonfronteer word, vervul NG Welsyn Noordwes ’n belangrike…
-
Die Kinderfonds: Rata red kinders van verwaarlosing
Vyf kinders is onlangs uit haglike omstandighede gered nadat ernstige bewerings van verwaarlosing en gesinsgeweld aan die lig gekom het.…
-
DignitySA hof toe oor mediese bystanddood
DignitySA het hierdie week ʼn aansoek by die Noord-Gautengse Hooggeregshof ingedien om mediese bystanddood te dekriminaliseer en te wettig. Dit…
Brekende Nuus
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
-
9 lande in die Europese Unie, insluitend Duitsland en Italië, is op koers om hul mikpunte vir die vermindering van vrystelling van gasse teen 2030 te mis, het Brussel gesê met die aanvang van die VN se klimaatsamesprekings
-
PA-leier Gayton McKenzie het gesê die party gaan nie oorhaastig koalisieooreenkomste aangaan nie en beklemtoon dat geen onderhandelinge ná die plaaslike verkiesings met enige politieke party gevoer is nie
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos








