-
Griekwas se Mahony gaan groot in Georgië
Connor Mahoney het Sondag ’n vertoning vir die boeke gelewer toe die Griekwas die Tbilisi-beker ingepalm het met ’n oortuigende…
-
Emosionele Meronk seëvier terwyl Jarvis op St Andrews ineenstort
Adrian Meronk het Sondag op die 18de setperk by St Andrews gestaan met trane wat oor sy wange stroom –…
-
WXV-reeks: Bok-vroue klop Spanje 20-0
Die Springbok-vroue het hul WXV-reeks deur Europa op ’n hoë noot afgesluit met ’n sege van 20-0 (rustyd 10-0) oor…
-
Om te Nortjé met rooibal, of nié
Om te Nortjé, of om te Nor-ja . . . Dit lyk asof dit ’n ‘ja’ en nie ’n ‘nee’…
-
Verstappen seëvier in die reën terwyl Hamilton se waagstuk hom op die podium kry
Sepang-renbaan het absolute chaos opgelewer. Die Bahreinse Grand Prix, wat in Maleisië gehou is, het in ’n warboel ontaard toe…
-
VRK: 2 uit 4 vir SA spanne, maar nou wag die derby-wedstryde
Presies ’n jaar gelede het die Stormers vir Leinster 35-0 en Ospreys die daaropvolgende week 26-10 geklop. Daarteenoor het die…
-
Bok-vroue wil Spanjaarde ook troef: ‘Ons moet die wedstryd van die begin af beheer’
Die Springbok-vrouespan het hul sokkies opgetrek teen die Italianers ná ’n loesing teen Wallis in die WXV-reeks, maar nou wag…
-
Nuweling-losskakel blink uit vir Munster wat Bulls in Limerick klop
Munster het die Bulls Saterdagaand met 26-22 in hul tweede ronde van die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) geklop. Dit was ’n…
-
Haaie klop Leinster in dramatiese kragmeting in Durban
Die Haaie het Saterdag hul wedstryd in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) teen Leinster met 26-20 in Durban gewen in ’n…
-
Lions dwing hul spelstyl op Ospreys af in groot VRK-oorwinning
Die Lions het die eerste twee wedstryde in die nuwe seisoen van die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) gewen nadat hulle Ospreys…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










