-
Greatest Rivalry: Rassie maak slegs 3 veranderinge aan die Bok-beginspan
Handré Pollard is in die beginspan vir Saterdag se tweede toets van die Greatest Rivalry-reeks teen Nieu-Seeland in Kaapstad. Die…
-
Vir SA! Sterk Lions-span sal Kiwi’s se Mo’unga en kie móét lak
Dit is beslis ’n sterk Lions-span wat Dinsdagaand teen die All Blacks by 10bet Ellispark sal uitdraf. Groot name soos…
-
Rennie glo skeidsregter was in die kol om nie Savea met geel kaart af te stuur
All Blacks-afrigter Dave Rennie en Ardie Savea het hul mening gegee oor die Nieu-Seelandse kaptein se duikslag op Springbok-agsteman Jasper…
-
F1: Norris 1ste terwyl Max se laaste Zandvoort in trane eindig
Lando Norris het Sondag ’n opwindende oorwinning in die Nederlandse Grand Prix behaal en daarmee twee oorwinnings agtereenvolgens verseker ná…
-
Curriebeker: Boland skiet tekort terwyl Cheetahs plek in halfeind bespreek
Die uitspeelprentjie van die Curriebeker het die naweek duideliker geword toe die Cheetahs saam met Griekwas hul plekke in die…
-
F1: Zandvoort se swanesang
Dis die laaste keer dat Max Verstappen voor sy tuisskare die naweek op Zandvoort ’n podiumplek kan najaag. Die Nederlandse…
-
Virseker Noordvaal Cup: Monument, Zwartkop en Pietersburg as kampioene gekroon
Die eindstrydnaweek het alles gelewer waarvoor ondersteuners kon hoop, en nog meer . . . Monument het die Virseker Noordvaal…
-
Greatest Rivalry: Dís die een statistiek wat Rassie en kie slapelose nagte sal gee
Daar was een veelseggende statistiek wat ver bo die ander uitgestyg het in die Springbokke se 33-16-nederlaag teen die All…
-
Bok-verslag: Dís die spelers wat hul kant bring . . . en wie flop
Die Springbokke het met brute skrumoorheersing en ’n onvermoeide werktempo teen die All Blacks gespeel, maar duur geel kaarte en…
-
Bokke lak mis, gee 1ste plek op wêreldranglys aan All Blacks
Met hul oorwinning van 33-16 oor die Springbokke op Ellispark Saterdag, is die All Blacks weer die wêreld se nr.…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










