-
Die Blou hou: DA bly in beheer in Midvaal
Hoewel die VF Plus in die Midvaal-munisipaliteit van die plaaslike verkiesings in 2021 tot nou gegroei het, kon hulle nie…
-
DA behou meerderheid in Drakenstein
Die DA het sy meerderheidsbeheer in Drakenstein behou nadat die party 56,12% van die totale stemme in vanjaar se munisipale…
-
ANC verloor meerderheid in Matjhabeng
Die ANC is op pad na ’n moontlik beduidende verkiesingsterugslag in Matjhabeng, met die party wat nie daarin slaag om…
-
Ekurhuleni draai sy rug op ANC
Die politieke magsbalans in Ekurhuleni is besig om te skuif, met die ANC wat steun verloor, die DA wat voorloop…
-
ActionSA rokkel tradisionele ANC-wyke in Gauteng af
ActionSA is besig om skoonskip te maak in tradisionele ANC-wyke in Gauteng. Michael Beaumont, nasionale voorsitter van ActionSA, sê die…
-
Johannesburg staan voor ’n nuwe politieke era
Johannesburg se inwoners het moontlik die begin van ’n nuwe politieke hoofstuk vir die Goudstad ingelui. Die ANC se jarelange…
-
Die EFF se steun tuimel, terwyl die DA in 6 van die 8 metro’s voorloop
Met meer as ’n driekwart van stemdistrikte se uitslae teen 11:30 bekend, was die EFF se steun nasionaal sowat 6,22%.…
-
DA het sterk steun op die Kaapse Vlaktes
Met 75% van uitslae bekend het die DA bewys dat hy steeds ’n groot onderstenuningsbasis op die Kaapse Vlaktes het.…
-
Historiese nederlaag dwing ANC tot koalisiegesprekke oor beheer van Sol Plaatje
’n Skoknederlaag het die ANC op die aand van Donderdag, 5 November, getref toe dit geblyk het dat die party,…
-
Willie Spies verloor wyk terwyl DA momentum kry
Willie Spies, die VF Plus se burgemeesterskandidaat vir Tshwane, kon nie daarin slaag om Wyk 46 oor te wen nie.…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










