-
VSA kondig visumbeperkings oor Suid-Afrika se rassebeleid aan
Die Verenigde State het geteikende visumbeperkings ingestel teen Suid-Afrikaanse amptenare wat betrokke is by rasgebaseerde diskriminasie en grondonteiening, wat spanning…
-
VF Plus het ’n plan om die hoofstad reg te ruk
Barnard Beukman het in Die Papier van 28 Augustus gevra dat partye meer as vae beloftes moet maak om te…
-
Ekurhuleni-moorde se dodetal nou 8 ná SAPD saaktelling regstel
Die liggame van agt vroue is reeds met die Ekurhuleni-moorde verbind, met die jongste slagoffer wat Dinsdagoggend, 15 September, in…
-
Pure Bok-lekkerte
Van ons Bokspelers is tydens die afgelope Greatest Rivalry-reeks teen die All Blacks as “te oud” uitgejou. Oud, oor die…
-
Beskerm jouself só
Eers wat dit drie. Toe vier . . . vyf en teen druktyd gister is daar reeds nege vroue vermoor.…
-
Tyd vir ernstige gesprekke, sê Bergh
Dit gaan die verstand te bowe. Die Griekwas gaan weer vir volgende jaar se Curriebeker-reeks moet kwalifiseer. En dit nadat…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 15 September, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Minister Pemmy Majodina vra om verskoning vir kru uitbarsting in Loerie
Pemmy Majodina, die minister van water en sanitasie, het om verskoning gevra teenoor die inwoners van Kouga en alle Suid-Afrikaners…
-
Ramaphosa belowe polisie sal alles in die stryd werp om Oos-Rand-moorde op te los
President Cyril Ramaphosa het wetstoepassingsagentskappe opdrag gegee om die ondersoek na die moorde op vroue in en om Kempton Park…
-
Pretoria: Dís die DA se plan
Ek aanvaar die uitdaging deur Die Papier se redakteur om presies te sê wat die DA se plan vir die…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










