-
Man by stemlokaal doodgeskiet, polisie ondersoek 14 verkiesingsverwante voorvalle
’n 57-jarige man is Donderdag in die vroeë oggendure doodgeskiet nadat twee gewapende mans na bewering op ’n groep mense…
-
Voorlopige uitslae dui daarop dat die DA die Weskus behou, terwyl die PA sterk groei toon
Die Demokratiese Alliansie (DA) lyk of hy sy houvas op die Weskus Distriksmunisipaliteit behou, volgens voorlopige verkiesingsuitslae wat vandag instroom.…
-
PA skop stof in ANC se oë in Diazville aan die Weskus
In Diazville (wyk 4) in Saldanhabaai aan die Weskus het die PA stof in die ANC se oë geskop en…
-
Die ANC sal na verwagting Buffalo City-metro wen – eNCA
In 2021 het die ANC bykans 60% van die steun in die Buffalo City-metro geniet. Toe moes die DA met…
-
Uitslae in Mangaung kom drupsgewys in – DA loop tans voor
Met van die kiesuitslae in die Mangaung-metro wat nog uitstaande is, loop die DA voor met 37% van die stemme…
-
Stemproses verloop glad oor SA ondanks oggendvertragings en logistieke probleme
Miljoene Suid-Afrikaners het op 4 November hul stemme in die plaaslike verkiesings uitgebring, met moniteringsgroepe wat hoë vlakke van nakoming…
-
Stemtelling in volle gang terwyl vroeë uitslae ’n naelbytstryd tussen ANC en DA toon
Die stemtelling vir die plaaslike verkiesings is goed aan die gang, met vroeë uitslae wat ’n noue stryd tussen die…
-
Verkiesingsontleder: Kaapstad sal moontlik DA-blou bly
eNCA se verkiesingsontleder het sopas amptelik projekteer dat die DA sy volstrekte meerderheid in Kaapstad gaan behou. Alhoewel die DA…
-
Verkiesing: Hiér is die hoogtepunte van die dag – en kry die regstreekse resultate
Die verkiesing het vir ’n dag vol belangrike oomblikke, verrassings en politieke verwikkelinge gesorg. Ons het die gebeure deurentyd gevolg…
-
KYK: Zille is nie bang vir Lesufi nie
Helen Zille, die DA se burgemeesterskandidaat vir Johannesburg, is vanoggend deur talle joernaliste ingewag toe sy gaan stem het. Sy…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










