-
Nuwe private lughawe in Kaap-metro wyk glo van bouplanne af
Die eerste vliegtuig is nog nie eers oor die nuwe beplande Kaapse Wynlande-lughawe nie, en daar is nóg ’n aanloopbaan…
-
Minister Majodina ontlok woede ná kru uitbarsting tydens gemeenskapsvergadering in Kouga
Pemmy Majodina, die minister van water en sanitasie, is sterk gekritiseer nadat sy Woensdag, 9 September, tydens ’n gemeenskapsvergadering in…
-
9/11 herdenkings: Moddergooiery oor New York-burgemeester Mamdani neem toe
Die 25ste herdenking van die terreuraanvalle van 11 September 2001 vind vanjaar in New York plaas te midde van ’n…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 10 September, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Die Papier is ook in die landbouland!
Tussen al die blink trekkers, indrukwekkende hommeltuie en nuutste landboutegnologie is daar vanjaar ook ’n rooi-en-wit gedaante wat beslis nie…
-
Transnet terug in die swart met R4,6 miljard se wins
Transnet het vir die finansiële jaar tot einde Maart vanjaar ’n wins van R4,6 miljard aangeteken – die staatsbeheerde logistiekgroep…
-
Nampo Kaap vat landbou die lug in
Van hommeltuie wat die eerste keer amptelik die lug sal invaar tot perde, werkhonde, jong uitvinders en ’n blommeskou waar…
-
Voormalige speaker Mapisa-Nqakula se korrupsieverhoor uitgestel weens swak gesondheid
Die korrupsieverhoor van die voormalige speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, is tot 16 September uitgestel nadat sy weens…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 9 September, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










