-
Verkiesingsgeweld neem toe: ActionSA-kandidaat se huis brand af, ANC-aktiviste vermoor
Die toenemende vlaag van politieke geweld in die aanloop tot Woensdag se plaaslike verkiesing wek ernstige kommer, nadat die huis…
-
Verkiesing: Spesiale stemme vind plaas, maar stemlokale beleef terugslae
Meeste Suid-Afrikaners sal Woensdag, 4 November, hul onderskeie kruisies trek wanneer hulle in die plaaslike munisipale verkiesings stem. Vandag het…
-
Deurbraak met inhegtenisnemings ná plaasaanval, terwyl Marx-familie teen aanlyn gerugte veg
Vyf verdagtes is die naweek in hegtenis geneem op aanklagte van poging tot moord, huisroof en die onwettige besit van…
-
Spesiale stemme onderweg: Maar wat presies het in Kaapstad gebeur?
Die uitbring van spesiale stemme is landswyd onderweg, hoewel sommige stempunte in die Kaapstad-metro Maandagoggend weens vertragings met die aflewering…
-
Vertraging met aflewering van stembriewe raak 217 stemlokale in Kaapstad tydens spesiale stemming
Die Verkiesingskommissie (OVK) in die Wes-Kaap het kiesers om verskoning gevra nadat vertragings met die aflewering van stembriewe vir spesiale…
-
Hy is g’n ’n rassis, sê Govan Whittles
Govan Whittles, die aanbieder van Carte Blanche Sondagaande op M-Net en die dokkie Govan Ontbloot Dinsdae op kykNET, lyk vol…
-
Deurbraak: Al vyf verdagtes ná Donovan Marx-plaasaanval vasgetrek
Vyf verdagtes tussen die ouderdomme van 26 en 56 is in hegtenis geneem in verband met die wrede plaasaanval op…
-
R21 miljoen-sonkragprojek by Atlantis se rioolwerke begin
Bouwerk aan ’n sonkraginstallasie van R21 miljoen by die Wesfleur-rioolwatersuiweringswerke in Atlantis is tans aan die gang. Die Stad Kaapstad…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 29 Oktober, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Geregtigheid vir Sky: NSPCA lê klagtes teen SAPD
Die Nasionale Raad van Dierebeskermingsverenigings (NSPCA) het strafregtelike klagtes van dieremishandeling teen Suid-Afrikanse polisiediens (SAPD)-amptenare aanhangig gemaak ná die genadedood…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









