-
Geregtigheid vir Sky: NSPCA lê klagtes teen SAPD
Die Nasionale Raad van Dierebeskermingsverenigings (NSPCA) het strafregtelike klagtes van dieremishandeling teen Suid-Afrikanse polisiediens (SAPD)-amptenare aanhangig gemaak ná die genadedood…
-
Gauteng verskerp stryd teen sinkgate
Die Gautengse departement van paaie (GDRT) en vervoer het ’n gestandaardiseerde protokol ontwikkel om sinkgate op die provinsie se padnetwerk…
-
PGP se nuwe uitvoerende hoof plaas klem op meetbare boere-ontwikkeling
Phahama Grain Phakama (PGP), Grain SA se ontwikkelingsinisiatief vir opkomende graanboere, het Khomotso Mashiloane as sy nuwe uitvoerende hoof aangestel.…
-
510 soldate in KZN: Wie hou toesig voor verkiesing?
Met Suid-Afrika se plaaslike verkiesing net dae weg, is 510 lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) in KwaZulu-Natal ontplooi…
-
Weerdiens waarsku: Baie warm dae en donderstorms kom
Suid-Afrikaners kan hulle dié week op warm tot baie warm toestande en middag-donderstorms voorberei. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) waarsku dat…
-
Johannesburgers neem die strate in oor voortslepende waterkrisis
Inwoners van verskeie Johannesburgse woonbuurte het dié week betoog oor herhalende wateronderbrekings, swak kommunikasie en die stad se planne om…
-
R14 miljoen se brandweerstasie – maar geen brandweerdiens vir Ventersburg nie
VENTERSBURG – ’n Brandweer- en reddingstasie wat in 2015 teen sowat R14 miljoen opgerig is, staan steeds buite werking, meer…
-
Amerika in ’n resessie? TikTok wys groeiende frustrasie oor lewenskoste
Van duur kruideniersware en brandstof tot hoë huur- en elektrisiteitsrekeninge: Al hoe meer Amerikaners gebruik sosiale media om hul finansiële…
-
Twee verdagtes vas ná wrede aanval op Donovan Marx
**Hierdie berig is sedertdien bygewerk. Drie verdagtes is intussen in hegtenis geneem, volgens Ian Cameron, DA-LP en voorsitter van die…
-
Kan Republikeine peilings verkeerd bewys? Amerikaanse verkiesing beloof spannende stryd
Die Amerikaanse Republikeine meen meningspeilings onderskat die entoesiasme en steun onder hul kiesers, maar jongste peilings dui steeds op ’n…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










