-
Iran stel 3 tereg oor betogings, ander tronkstraf opgelê
Iranse owerhede het Sondag drie mans tereggestel nadat hulle skuldig bevind is aan die uitvoer van operasies namens Israel en…
-
9 sterf in dodelikste skietvoorval in Pole sedert 1989
Ses mense het Saterdag gesterf en minstens 15 beseer toe ’n gewapende man in die historiese middestad van Kraków, Pole…
-
OVK waarsku teen fopnuus oor verkiesingsuitslae
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) waarsku Suid-Afrikaners om versigtig te wees vir fopnuus en ongeverifieerde inligting wat op sosiale media versprei…
-
Partye om die tafel ná verkiesingskok
Eerste informele koalisiegesprekke tussen politieke partye het begin en so erg is die skok van die plaaslike verkiesings se uitslag,…
-
Bankkrisis dompel Paraguay in politieke chaos ná president se afsetting
Paraguay is in ’n politieke en finansiële krisis nadat president Santiago Peña uit sy amp verwyder is weens sy beweerde…
-
ANC erken verkiesingsnederlaag: “Ons het nie goed gevaar nie”
Die ANC erken dat hy ’n ernstige terugslag in die 2026-munisipale verkiesing beleef het en sê die party moet verander…
-
Zuma-Sambudla se aansoek om aanklagte te skrap misluk
Duduzile Zuma-Sambudla se poging om die aanklagte teen haar oor die Julie 2021-onluste te laat vaar, het misluk nadat die…
-
Vandag in die nuus
PLAASLIK – Verkiesingsuitslae steeds aan die inkom: Met sowat 98,85% van stemdistrikte getel, lei die ANC landwyd met 30,91%, gevolg…
-
Kriminele klag gelê teen MK-partylid ná opmerkings oor wrede plaasaanval
Die landbou-organisasie TLU SA het ’n kriminele klag teen Andile Mngxitama, ’n lid van die MK-party en ’n parlementslid, ingedien…
-
Tshwane se koalisiekaart: DA en ActionSA het die getalle
Dit lyk of ’n koalisieregering wat bestaan uit die DA, ActionSA en die VF Plus Tshwane se voorland kan wees.Met…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










